Ander Wes-Kaap Spyseniers

Ambrosia Catering

Ambrosia Catering
Beatrice McShane
Contact No: +27 (0)21 706 6351
Mobile: +27 (0)83 738 7115
Fax: +27 (0)21 706 6351

ABOUT AMBROSIA CATERING

Ambrosia Catering vier hierdie jaar hul 17de jaar in die bedryf en het al vir  'n groot aantal troues, korporatiewe funkies en privaat kliënte van spyseniering voorsien.

Ons span professionele kos-spesialiste sal jou funksie 'n onvergeetlike een maak en dit stel ons in staat om te sorg vir alle aspekte van jou funksie, insluitend kelner- en kroegdienste, huur-items, dekor en blommerangskikkings.

Ambrosia Catering is sinoniem met kos en uitstekende diens en ons het 'n heerlike verskeidenheid spyskaarte vir alle style en smake.  Kontak Beatrice McShane vir 'n kwotasie om jou funksie die "Talk of the Town" te maak.

Besoek gerus ons webwerf vir meer pragtige foto's en kliënte-verwysings.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Ambrosia Catering.
Have a comment regarding Ambrosia Catering? Submit a review using the form above.

  • SHARE AMBROSIA CATERING: