Ander Gauteng Soetgoed

Candylicious Dreams

Candylicious Dreams
Yolanda and Melandri
Contact No: +27 (0)11 524 0335
Mobile: +27 (0)79 076 6595
Mobile: +27 (0)79 076 1746

ABOUT CANDYLICIOUS DREAMS

Candylicious Dreams betower jou met jou droom lekkergoedtafel. Ons is ‘n ma-en-dogter span wat daarop ingestel is om ons kliënt se droom te bewaarheid. Ons toor met lekkergoed. Die kliënt en uitstekende diens is wat ons motiveer om die beste tafel te dek en ook ‘n fees vir al jou sintuie op te kikker. Die kliënt se begroting word in ag geneem en die volgende faktore bepaal die prys: Tipe lekkergoed, wegneemsakkies en die hoeveelheid gaste.

Ons prys sluit die volgende in: Ontmoeting met die klient, beplanning van die tafel, oprig van buffet en opruiming van die tafel na die funksie, teenwoordigheid by die funksie sou die kliënt dit verlang, huur van bottels, tange, “scoops”, linte en plakkers, wegneemsakkies, lekkergoed, beperkte dekor en “overlays”.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


Ek wil net weereens vir jou en jou hulpvaardige familie baie dankie se vir al jul harde werk. Vir al die ekstra ure wat jul ingesit het om Saterdag so n groot sukses te maak.

Ieder en elk wat Saterdag by die Partytjie was praat met soveel lof vir al die lekker eetgoed en die goeie voorbereiding.

Yolanda, baie baie dankie, ek waardeer dit opreg.

I was amazed at the service I received from Yolanda from Candy Licious Dreams! They went out of their way to assist me with my special requirements for our special day. We absolutely loved the Cake Pop Stand they had made up especially for us, exactly to our requirements!

We looked everywhere, on the internet, in magazines, we just could not find the right Cake Pop Stand for Hire. The crazy thing was, we could fit it into our Budget!!!! Luckily SA Weddings directed me to Yolanda from Candy Licious Dreams!!!

Thanks a million Yolanda, you have helped make our day Perfect!!!!!

Hiermee wil ons uit ons harte uit dankie sę vir die hulp met die troue, sonder jou sou dit nie so reuse sukses gewees het nie! Kobus & Nicolene Willemse 27 January 2012

In 2011 I turned 21 and I dreamt of having a Candy Land 21 st birthday celebration. I had never had a big party before, and I didn’t know where to start. Luckily I was told about Candylicious Dreams and asked Yolanda to help me plan my dream party. The experience I had planning the party with Yolanda was one of the best experiences of my life. I had hundreds of ideas and Yolanda knew exactly what would work and how to bring everything together.

Her experience in planning parties was invaluable as she knew the best places to hire and buy from, and at the best price. She went out of her way to get everything that I wanted, and she exceeded my expectations on every detail.

The end result was more beautiful and perfect than I could have ever hoped for.
  • SHARE CANDYLICIOUS DREAMS: