WeddingFavours Dot CoZa

WeddingFavours Dot CoZa
Coenie or Duncan
Contact No: +27 (0)12 940 4362
Mobile: +27 (0)84 428 1726
Fax: +27 (0)12 348 6605

ABOUT WEDDINGFAVOURS DOT COZA

WeddingFavours Dot Coza spesialiseer in:

  • Skryfbehoeftes
  • Uitnodigings
  • Tafelgeskenkies
  • Komplimentere geskenke
  • Ander feestelike nommerpas bykomstighede.

Nommerpas vir eie smaak en begroting. Ons groot verskeidenheid stylvolle ontwerpe tesame met jou persoonlike inset sal verseker dat jou spesiale dag n blywende indruk maak op jou sowel as jou gaste.

WeddingFavours Dot CoZa bestaan reeds vanaf 2005 en was begin om voorsienning te maak vir n aanvraag vir stylvolle en unieke tafelgeskenkies, uitnodigings en ander bykomstighede vir Suid Afrikaanse bruidspaartjies, troues, ooievaarstee, 21ste verjaarsdae en ander spesiale geleenthede.

Ons is gebaseer in Pretoria maar meer as 90% van ons kliente kom van buite Gauteng. Ons stuur gereeld bestellings aan paartjies so ver as Kaapstad, Durban, Oos Londen, Port Elizabeth, Bloemfontein, Polokwane en heelwat ander bestemmings regoor Suid Afrika.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for WeddingFavours Dot CoZa.
Have a comment regarding WeddingFavours Dot CoZa? Submit a review using the form above.

  • SHARE WEDDINGFAVOURS DOT COZA: