Toasts and Tassels

Toasts and Tassels
Mobile: +27 (0)73 153 6747
Fax: +27 (0)86 245 1086
visit website

ABOUT TOASTS AND TASSELS

Wat begin het as ‘n liefde vir papier en alles wat mooi is, het gou gegroei tot ‘n voltydse studio wat spesialiseer in pragtige handgemaakte en lasersny skryfbehoeftes vir al daardie spesiale oomblikke en geleenthede. Ons lewer ‘n persoonlike diens vir alle skryfbehoefte benodigdhede deurom te fokus op die kliënt se persoonlike styl en begroting om sodoende volle tevredenheid met die eindproduk te verseker.

Ons portefeulje sluit ‘n wye reeks van produkte in van’ Merk die Datum’ magnete tot uitnodigings, spyskaarte, tafelplanne, tafelnommers/name, gaste boeke, fotorame, geskenkboksies en soveel meer. Ons lewer ook gespesialiseerde dienste soos lasersny-, gravering- en routerwerk vir daardie ekstra spesiale en persoonlike afronding. So vra vir Toasts & Tassels en maak jou groot en spesiale dag … onvergeetlik.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Toasts and Tassels.
Have a comment regarding Toasts and Tassels? Submit a review using the form above.

  • SHARE TOASTS AND TASSELS: