The Invitation Gallery

The Invitation Gallery
Henriette
Contact No: +27 (0)21 872 4946
visit website

ABOUT THE INVITATION GALLERY

Wat ons bied: 

  • 'n Volledige aanlyndiens – geen konsultasies nodig nie.
  • 'n Ongelooflike verskeidenheid ontwerpe
  • Fantastiese persoonlike diens
  • Hoë kwaliteit produkte
  • Koerieraflewering tot by jou deur
  • Vinnige produksie-tyd

Kies uit meer as 160 ontwerpe. Nuwe ontwerpe word maandeliks gelaai. 
Vir elke ontwerp kan jy uit die volgende items kies:  

  • Julle eie persoonlike Uitnodiging-webwerf
  • Dagboek die datum (gedruk of in e-posformaat)
  • Uitnodigings (gedruk of in e-posformaat)
  • Naamkaartjies, spyskaarte, tafelplanne, programme, dankie-kaartjies ens.  

Stap 1 – Bestel aanlyn

Snuffel deur ons ontwerpe, kies jou gunsteling en plaas jou bestelling aanlyn of stuur 'n e-pos vir 'n kwotasie. 

Stap 2 – Ontwerptyd!

Sodra jou bestelling geplaas is, spring ons aan die werk om jou ontwerpe nommerpas te maak. Ons verander die teks en kleure om jou troue se styl en tema te komplimenteer en help jou om die perfekte papier te kies vir die drukwerk. 

Stap 3 - Druk

Sodra jy jou ontwerpproewe goedgekeur het, begin ons met die drukwerk. 

Stap 4 - Aflewering

Binne 'n paar dae word jou skryfbehoeftes pragtig verpak by jou deur afgelewer. 

Stylvol, geriefliek en persoonlik – dis die maklikste en lekkerste manier om jou uitnodigings en troudagskryfbehoeftes te doen!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


Hi Tracey Neither Chris nor I use Facebook but I can say that dealing with all of the people at and associated with Invitation Gallery has been an absolute pleasure. The service is detailed and efficient and the product of an excellent quality. Nothing seemed to be too much trouble and we will definitely be making use of you guys for our menus, place cards, and seating plan once we have more info closer to the wedding. Have a great day

Hi Tracey Thank you so much I received the invitations today and they are perfect. I'll be in touch for the rest of the order.

Kind Regards, Yolande Rautenbach

Hi there, Not only will I like you on FB but I have already recommended your services to a colleague of mine. Phenomenal service and quality!!!

Baie dankie ons het die kaartjies ontvang, dit lyk regtig baie mooi, dankie vir julle moeite en PUIK diens. Ons sal binnekort weer begin met die volgende fase met die tafel plasings, spyskaarte ens.

Baie dankie weereens - Jul is definitief 'n maatskappy wat aanbeveel kan word.

Baie, baie dankie vir die uitnodigings, dit lyk absoluut stunning! Dit het al my verwagtinge oortref.

Baie dankie vir al jou moeite. Ek dink hierdie was die ergste deel vir my. Nerve racking. Maar jy het dit so maklik gemaak. Weereens, dankie.

Ek en Ruan wil net BAIE dankie se vir die uitnodigings! Ons is meer as tevrede. Dit is pragtig en het omtrent soos 'n geskenk gevoel toe ons dit oopmaak!

Thank you so much! I have received my beautiful invites this morning via UTI. You guys have been amazing and I will definitely spread the word.

Apologies for the late reply. There really isn't anything to complain about when it comes to the service that we had received while prepping for the wedding. In the brides words, the service was impeccable. Thank you for such a pleasant experience.

Ek wil net baie dankie se vir al jou hulp. Alles het so goed uit gedraai en by mekaar gepas. Dit was regtig alles wat ek voor gewens het. Amazing! Lekker dag en ek sien uit daarna om weer met jou te werk.

  • SHARE THE INVITATION GALLERY: