Ander Gauteng Skryfbehoeftes

Lime By Design

Lime By Design
Cathy Pittich
Mobile: +27 (0)83 674 3969
visit website

ABOUT LIME BY DESIGN

Lime by Design spesialiseer in eksklusiewe en professionele uitnodigings en skrybehoeftes vir troues, spesiale geleenthede en korporatiewe gebeure.

Ons bied ’n persoonlike diens aan vanaf die aanvanklike konsultasie, waar jy jou idiees en behoeftes kan deel, na die ontwerp proses waar ons jou skryfbehoeftes maak pas na jou individuele styl, behoeftes en begroting. Ons gebruik slegs kwaliteit papier en versierings om ’n finaleproduk te skep wat vir jou en jou gaste sal inspireer.

Stuur gerus vir ons ’n epos of skakel ons, dit sal ons plesier wees om jou drome ’n realiteit te maak.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Lime By Design.
Have a comment regarding Lime By Design? Submit a review using the form above.

  • SHARE LIME BY DESIGN: