Ander Gauteng Skryfbehoeftes

Bubbly Boo

Bubbly Boo
Marlaine, Monica of Lorraine
Mobile: +27 (0)82 925 3914
Mobile: +27 (0)82 860 3455
visit website

ABOUT BUBBLY BOO

Baie geluk! Julle staan op trou. Na die opwinding, word die gevoel van vreugde normaliteit, en julle besluit op 'n datum. Dan vind julle 'n “venue”. Julle begin soek na iemand om julle uitnodigings en al die unieke goedjies wat die troue julle sin gaan maak, te skep...... dit is waar Bubbly Boo Creations in kom.

Bubbly Boo se missie is om u, ons kliënt met julle eie, “je ne sais quoi” te voorsien. . “Waar al julle drome waar word.”

Ons sal daarna streef om presies wat julle wil hê, binne ons vermoëns, te skep. Ons werk volgens julle kleure, tema en begroting. Marlaine en Monica is geneig om te begryp presies wat julle wil hê. Bling of geen bling. Lint of geen lint. Embossed of nie. Styl, tekstuur en tema.

Ons sal daarna streef om presies wat julle wil hê, binne ons vermoëns, te skep. Ons skep die "Onthou die datum" kaartjies of magnete, Uitnodigings, Tafel uitleg kaarte, Spyskaarte, Naamkaartjies, Programme en Tafel nommers. Ring kussings, Gaters, Geld Bokse, Unity Kerse, Spesiale Champagne Glase, Bon-Bonier Bokse, baie spesiale Trou Koek Paartjies, Gedrukte lint, Geskenke en Juweliersware.

Sedert 2004, het Marlaine en Monica die kuns geleer om julle gedagtes te kan lees, en dit te omskep in vreugdevolle verwagtinge. Hulle toor met papier en bling. Bruide verlaat die kantoor met trane van vreugde in hul oë en gelukkig, gelukkig, harte.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Bubbly Boo.
Have a comment regarding Bubbly Boo? Submit a review using the form above.

  • SHARE BUBBLY BOO: