Bella Dancer Wedding Stationery

Bella Dancer Wedding Stationery
Bonita Dancer
Mobile: +27 (0)72 835 7270
visit website

ABOUT BELLA DANCER WEDDING STATIONERY

Opsoek na “funky” trou uitnodigings en “save the dates”? Ons doen tradisioneel met ‘n twist!Bruide kontak ons daagliks opsoek na iets anders, maar sukkel om dit te visualiseer. As jy een van daardie bruide is, is jy beslis op die regte plek. Ons is ‘n jong, dinamiese groep grafiese kunstenaars met ‘n opwindende, vars benadering tot trou uitnodigings en skryfbehoeftes.

Ons trou kaartjies is heeltemal uniek, sentimenteel, kreatief en pret. Jou trou uitnodigings bied die eerste geleentheid om jou troue se besonderhede, styl en tema met jou gaste te deel en ons weet presies hoe om dit op so ‘n manier te doen, wat selfs ‘n traantjie van vreugde en trots uit jou gaste sal ontlok.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Bella Dancer Wedding Stationery.
Have a comment regarding Bella Dancer Wedding Stationery? Submit a review using the form above.

  • SHARE BELLA DANCER WEDDING STATIONERY: