Up a Tone

Up a Tone
JP or Dean
Mobile: +27 (0)71 868 3114
visit website

ABOUT UP A TONE

UP A TONE – troues, musiek & vermaak bied 'n gesofisikeerde en professionele diens vir enige en alle behoeftes vir jou huweliksonthaal.

Ons mobiele DJ en Disco dienste is uiters gewild. Nommerpas pakkette is tot beskikking om enige droomdag nog meer onvergeetlik te maak.

Skakel ons gerus vir uitmuntende diens, kompeterende pryse en vriendelike terugvoer met honderde gelukkige bruide.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Up a Tone.
Have a comment regarding Up a Tone? Submit a review using the form above.

  • SHARE UP A TONE: