Pure Music Entertainment

Pure Music Entertainment
Errol / Michelle
Mobile: +27 (0)72 805 7327
Mobile: +27 (0)76 184 2004
visit website

ABOUT PURE MUSIC ENTERTAINMENT

“ You’ve Heard the Rest, Now Hear The Best “  

Baie welkom en dankie dat u ons bladsy besoek. Julle het sopas die eerste stap geneem, naamlik julle verlowing  Baie geluk! Nou betree julle die belangrikste fase in jul lewens. Die groot dag waarvan julle so lank gedroom en voor gewag het, het uiteindelik aangebreek - julle troudag.

Ons by Pure Music Entertainment het die ervaring om julle troudag baie spesiaal en onvergeetlik te maak. Soos julle weet, speel die beplanning rondom die musiek ‘n baie belangrike rol en dit is waar ons julle kan bystaan om die stresvolle taak te kan verlig.

Pure Music Entertainment is bekend in die musiek- en vermaakliksheid bedryf. Ons verskaf al sedert die jaar 2001 topklas en professionele platejoggies vir troues, korporatiewe funksies, partytjies en vir die sommer-maar- net geleentheid .

Ons pakkette sluit in die volgende:

  • Gratis formele kwotasie
  • Vooraf - Afspraak met die platejoggie
  • Gratis musiek vraelys van u keuse, enige styl van Bach se gelag tot die nuutste danstreffers
  • Kwaliteit klankstelsel, professionele afstandbeheerde mikrofoon vir toesprake
  • Kleurvolle straalligte, rookmasjien en spieëlbal om die romanse so 'n bietjie op te kikker
  • Netjiese kleredrag
  • Vriendelike en flink diens: stiptelik en ten volle betroubaar
  • Professionele fotograaf
  • Samro geregistreered .

Pure Music Entertainment  streef daarna om net die beste gehalte diens te lewer en om julle spesiale dag onvergeetlik te maak!

Skakel ons gerus vir verdere navrae of inligting.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Pure Music Entertainment.
Have a comment regarding Pure Music Entertainment? Submit a review using the form above.

  • SHARE PURE MUSIC ENTERTAINMENT: