Nitelife Productions South Africa (NLPSA)

Nitelife Productions South Africa (NLPSA)
Geoffrey Ras
Contact No: +27 (0)81 738 9682
visit website
Address: Pretoria

ABOUT NITELIFE PRODUCTIONS SOUTH AFRICA (NLPSA)

Welkom by die wereld van Nitelife Produksies Suid Afrika (Pty) Ltd (NLPSA)

Dankie dat jy op die ikoon gekliek en moontlik belang sal stel om van ons wereld klas dienste gebruik te maak. Ons sien uit om deel te wees van jou Spesiale dag en rus verseker jy is in goeie hande. 

NLPSA is n gerigistreerde maatskappy wat voldoen aan alle wettige aspekte van besigheids-bestuur. Ons is volledige betaalde kliente van SAMRO , SAMPRA & RISA. Nie net alleen behoort ons aan die owerhede nie , maar ons koop ook al ons Musiek werke aan en laai dit nie van die internet af nie , dit beteken jy kry goeie gehalte Musiek kwaliteit en ondersteun ook alle kunstenaars in die bedryf. Ons werke in ons besit is bekend gestel aan RISA. Ons mag ook dus by enige plek ons dienste bekendstel weens ons aan alle reels & regulasies voldoen. Ons Musiek basis stryk van verskillende afdelings en belangstellings met meer as 500 000 verskillende items.

Ons klank toerusting is van top gehalte . Ons weet blikkerige klank gaan nie deug op jou spesiale dag nie en maak so dus gebruik van RCF, HK , MACKIE , YAMAHA en vele ander. Ons beligting word deur CHAUVET aangebied en selfs ons konneksie punte is van hoe gehalte. Verder meer glo ons daaraan om jou in beheer te sit van die Musiek keuses wat op die dag kan plaasvind en gee dus vir U n volledige dokument waar alles korrek uiteengesit is. Ons verstaan jy betaal reeds vir n Professionele diens en moedig jou as klient aan om soveel as moontlik te spesifiseer weens almal verskillende Musiek smaake mag he en ons presies wil speel wat Jy graag wil hoor en saam mee kan sing.

Ons platejoggies kom met jare se ondervinding in die bedryf waar hul kennis wissel van person tot person tussen 5 en 30 jaar . NLPSA het 35 van ons eie persoonlike keuse Musiek joggies landwyd en maak ook gebruik van externe diensverskaffers indien nodig. Die areas waar ons dienste beskikbaar is maar nie beperk is nie ,  is as volg:

  • Gauteng (19 DJ's)
  • Mpumalanga (5 DJ's)
  • Noord- Wes (5 DJ's)
  • Noord Kaap (2 DJ's)
  • Vrystaat (2 DJ's)
  • Kwazulu-Natal (2 DJ's

Ons dienste wat ons vir jou kan aanbied is as volg.

  • Professionele Klank Sisteeme
  • Professionele Beligting Sisteme
  • Professionele Lae Rook Sisteeme
  • Professionele Rook Masjien Sisteeme
  • Professionele Borrel Masjien Sisteeme

Verskeie ander dienste is ook beskikbaar op aanvraag.

Laastens maar tog die belangrikste , ons weet jou Troue beplanning kan soms stresvol wees en kostes uitspattig , daarom glo ons om waarde vir jou geld te bied. Dit gaan nie altyd oor die goedkoopste platejoggie nie weens mens maar kry wat jy voor betaal , maar tog is daar n lyn van kwaliteit & ondervinding na wat mens moet kyk wat jy op die einde van die dag gaan kry . Ons aanbiedinge begin by slegs R2000 vir ietsie basies en het dan verskillende pakkette om jou behoeftes sakpas te maak en ook die beste moontlike diens te kan bied.

Ons het platejoggies beskikbaar vir verjaardsdae partytjies , korporatiewe funksies en natuurlik ons spesialiteit , Troues ! 

Ons hoop dat die boonste geskrewe vir jou ten ruste gestel het . Ek sien persoonlik uit om van U te hoor. U is welkom om ons te besoek op ons Facebook blad by www.facebook.com/NitelifeProductionsSouthAfrica of ons webtuiste. Vir epos boodskappe benodig ons U besonderhede om die bes moontlike diens te kan bied en verseker te wees van wat jy benodig.

GALLERY
FOLLOW NITELIFE PRODUCTIONS SOUTH AFRICA (NLPSA)

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Nitelife Productions South Africa (NLPSA).
Have a comment regarding Nitelife Productions South Africa (NLPSA)? Submit a review using the form above.

  • SHARE NITELIFE PRODUCTIONS SOUTH AFRICA (NLPSA):