Ander Wes-Kaap Platejoggies

Mr Music Mobile Disco

Mr Music Mobile Disco
Nico Bruyns
Mobile: +27 (0)82 896 4286
visit website

ABOUT MR MUSIC MOBILE DISCO

As die trotse eienaar van Mr Music Mobile Disco, streef ek daarna om te alle tye die beste professionele klank, musiek en beligting te verskaf by alle funksies deur my 15 jaar ondervinding as DJ, hoë kwaliteit toerusting en musiek treffers oor alle genres te kombineer.

Mr Music is geregistreer by beide die South African Music Rights Organisation (SAMRO) en die South African Music Performance Association ( SAMPRA ).

Ek maak slegs gebruik van hoë kwaliteit toerusting soos Db Technologie, Newmark en Behringer om die beste diens moontlik te verskaf aan alle kliënte – huidig en toekomstig. Mr Music is n lid van ABIA en het in 2012 en 2013 die silver toekenning in die Bruids keuse toekennings ontvang.

Mr Music het in die verlede al die musiek, klank en beligting verskaf vir verskeie maatskappye soos Sanlam, S.A.P.S , ABSA en SNAP. Mr Music maak gebruik van n wye verskeidenheid van musiek, wat op n deurlopende basis op datum gehou word. Dit stel Mr Music ook in staat om voorsiening te maak in die behoeftes en versoeke van alle generasies en musiek smake.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Mr Music Mobile Disco.
Have a comment regarding Mr Music Mobile Disco? Submit a review using the form above.

  • SHARE MR MUSIC MOBILE DISCO: