DJ Glen

DJ Glen
Glen / Lieze
Mobile: +27 (0)82 723 1172
Mobile: +27 (0)82 798 4568
visit website

ABOUT DJ GLEN

Baie geluk met julle verlowing!!

Die enigste bekommernis wat julle as bruidspaar op julle troudag moet hê is om soveel as moontlik pret te hê en elke oomblik te geniet! Dit is julle dag en julle is die sterre van julle eie sprokiesverhaal.

Die atmosfeer van jul troue word geskep deur musiek. Dit is een van die mees spesiale dae in jul lewe, jul keuse van platejoggie is dus van kardinale belang.

DJ Glen het 'n passie vir musiek en mense. Die kombinasie van die twee maak van hom 'n professionele staatmaker in sy beroep. Hy maak 'n punt daarvan om elke bruidspaar spesiaal te laat voel en te voldoen aan al hul musiekbehoeftes. Bekommernis oor klank, musiek of die feit dat die gaste nie hulself gaan geniet nie, is dus iets van die verlede.

Ons bied:

  • Gratis kwotasies
  • Betroubare toerusting
  • Ontmoeting met die bruidspaar om seker te maak wat verwag word op die groot dag
  • Stiptelik
  • Professionele kleredrag
  • Groot verskeidenheid musiek
  • SAMRO geregistreerd

DJ Glen streef daarna om elke bruidspaar se dag onvergeetlik te maak. Kontak ons gerus vir meer inligting.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for DJ Glen.
Have a comment regarding DJ Glen? Submit a review using the form above.

  • SHARE DJ GLEN: