Cliff's Disco

Cliff's Disco
Clifford Raubenheimer
Mobile: +27 (0)83 498 3677
visit website

ABOUT CLIFF'S DISCO

Ek het 21 jaar ondervinding as ‘n professionele DJ. Ons maak enige geleentheid ‘n spesiale geleentheid!!

Ek bly in Pretoria, maar sal DJ by enige plek in Gauteng of Noord Wes Provinsie. Enige ander “venue” kan onderhandel word. 

  • Ons het 'n groot verskeidenheid musiekkeuse vir alle smaake. 
  • Ons musiek toerusting is van die hoogste gehalte, met die beste klank.
  • Ons het intelligente beligting om alle geleenthede spesiaal te maak.

Bel ons om ‘n afspraak te maak vir jou spesiale dag!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Cliff's Disco.
Have a comment regarding Cliff's Disco? Submit a review using the form above.

  • SHARE CLIFF'S DISCO: