Black and White

Black and White
Contact No: +27 (0)72 247 1860

ABOUT BLACK AND WHITE

Die Black And White span is Radio Omroepers, Thabiso Khambule (lees verkeer op Jacarandafm se ontbyt program) en Arod (stunt man)  en is DJ's met 'n verskil. Hulle gaan jou in ' nuwe beweging in Suid Afrikaanse musiek bekend stel.

Die Span voer op by:

  • Privaate vertoonings
  • Funksies 
  • Veeste van Alberton na die Cullinan se Burgermeester Verjaarsdag Partykie. 

Ons is 'n Dj span wat weet hoe om te vermaak.

Black And White is 'n Dj en dromme combinasie gereed om enige vertooning, funksie of vees te begin op 'n hoë noot.

Van Pop, Classics, Golden Oldies, na Afrikaans, kwaito en vele meer. Ons bring hierdie musiek gandres na jou, met 'n spin daar op.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Black and White.
Have a comment regarding Black and White? Submit a review using the form above.

  • SHARE BLACK AND WHITE: