Arod

Arod
Jane
Mobile: +27 (0)82 899 8768
visit website

ABOUT AROD

Ek is Arod en is 'n lid van die Martin Bester Drive span, op Jacarandafm. Ek het al verskillende snaakse en opwindende 'stunts' gedoen - soos byvoorbeeld om 'n meisie vir 34 uur te soen; en Kilamanjaro geklim om vondse in te samel vir die redding van ons arme renosters wat sinneloos vermoor word. " Who will do it? AROD will do IT!! "

Ek is mal daaroor om mense te onthaal en vermaak - sodra die 'mic' aangeskakel is, neem my energieke persoonlikheid oor. Ek is onsettend gelukkig en bevoorreg om al saam met DJ's en MC's soos Darren Scott, Martin Bester, Barney Simon en Kevin Savage, onder andere, op te voer.

Ek verkies om my persoonlike top gehalte 'state of the art' toerusting te gebruik, en het 'n groot verskeidenheid keuses, of te wel 'repertoire', en doen my uiterste om vir my klante te kies volgende hulle vereistes, om die toepaslike funskie vir hulle uit te voer.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Arod.
Have a comment regarding Arod? Submit a review using the form above.

  • SHARE AROD: