Ander Wes-Kaap Musikante

Zest Music

Zest Music
Louisa Theart
Mobile: +27 (0)82 827 6290
visit website
Address: City Bowl

ABOUT ZEST MUSIC

Zest Music verskaf 'n verskeidenheid van klassieke musiek ensembles vir troues en funksies in en om Kaapstad. 

Ons professionele musikante is van die beste in die omgewing met lede wat gereeld met die Kaapse Filharmoniese Orkes optree. Musiek het 'n onverbeterlike effek op die energie en elegansie van enige troue of funksie en ons verskaf net die beste in die klassieke vermaak bedryf. Ons musikante is veelsydig en speel bekende pop, rock en folk musiek bykomend tot die klassieke repertorium. 

Daar is 'n verskeidenheid ensembles beskikbaar - Duo's (Fluit en Harp, Fluit en Kitaar, Fluit en Klawerbord, Fluit en Tjello) Trio's (Fluit, Viool en Tjello; Fluit, Harp en Tjello; Fluit, Klarinet en Bariton Saksofoon) en Kwartette (Fluit, Viool, Altviool en Tjello). Solo kunstenaars is ook ook beskikbaar op Harp en Kitaar.
 
Luister gerus na die klankgrepe op ons webtuiste van die verskillende groepe en kontak Louisa Theart vir 'n volledige kwotasie.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Zest Music.
Have a comment regarding Zest Music? Submit a review using the form above.

  • SHARE ZEST MUSIC: