Ander Wes-Kaap Musikante

Wiam Otto

Wiam Otto
Wiam Otto
Mobile: +27 (0)82 371 2107
visit website

ABOUT WIAM OTTO

Wiam Otto is’n akoestiese musikant wat sy liefde vir Bluegrass, Country-Folk , Afrikaanse en Singer-songwriter musiek kombineer om die atmosfeer van jou troue perfek te pas.

As jy die opregte, suiwer klanke van akoestiese musiek wil hê om jou gaste te vermaak en die toon van jou troudag te stel is jy by die regte plek.

Wiam se repertoire sluit Bluegrass instrumentele liedjies, Singersongwriters soos Simon’ n Garfunkel, Leonard Cohen, Cat Stevens, Neil Diamond, Jack Johnson, John Mayer, Laurika Rauch, Lukas Maree en oorspronklike verwerkings van volksliedjies in, en hy speel gewoonlik saam met ‘n viool, kontra-bas en mondfluitjie om ‘n vol, warm klank te skep.

Hy kan sy unieke weergawe van die troumars op die akoestiese kitaar speel, of enige ander spesiale liedjie van julle keuse tydens die seremonie.

Vir meer inligting oor Wiam se musiek, liedjies, en troupakette, besoek sy webwerf of kontak hom via e-pos.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Wiam Otto.
Have a comment regarding Wiam Otto? Submit a review using the form above.

  • SHARE WIAM OTTO: