Ander Wes-Kaap Musikante

Mike Laatz

Mike Laatz
Contact No: +27 (0)21 671 8185
Mobile: +27 (0)82 532 8506
Skype: MikeLaatz
visit website

ABOUT MIKE LAATZ

"Of all the choices you make for your wedding, the only thing that’s more important than the music is the person you’re going to marry!" (Robyn Smith)

Ons stem! Musiek kan jou troudag of spesiale geleentheid maak of breek. Mike Laatz is bekend vir sy sielvolle en roerend saksofoon melodieë, wat alles van ou gunstelinge tot rustige agtergrond musiek insluit. Mike kan boonop saam met top Kaapse musikante optree, indien jy dit sou verkies.

Mike se musiek is nommerpas vir ‘n troue, en ontlok ‘n romantiese atmosfeer wat gaste onmiddelik sal laat ontspan. Danksy sy wêreld-klas ervaring, verstaan Mike dat musiek gehoor moet word sonder om die fokus te steel.

Mike spog met ‘n wye repertoire van lieflike melodieë en, sou jy ‘n spesifieke liedjie aanvra, is die kans goed dat hy dit reeds ken – indien nie, sal hy dit vinnig voor jou groot dag aanleer. Met dosyne troues agter sy naam, verstaan Mike presies wat van hom verwag word op jou groot dag, en hy verskaf ook sy eie klank sisteem.

Bespreek Mike Laatz vandag nog vir jou troudag – jy sal nie spyt wees nie!

Besoek Mike se webtuiste om na voorbeelde van sy musiek te luister, en uit te vind wat vorige kliënte oor sy musiek te sê gehad het.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Mike Laatz.
Have a comment regarding Mike Laatz? Submit a review using the form above.

  • SHARE MIKE LAATZ: