Ander Wes-Kaap Musikante

Keys & Strings

Keys & Strings
Contact No: +27 (0)21 554 4836
Mobile: +27 (0)84 506 6765

ABOUT KEYS & STRINGS

Keys & Strings verskaf agtergrondmusiek vir enige geleentheid insluitende troues, verjaardae, privaat-etes, jaareindfunksies en openinge vir maatskappye.

Die duo bestaan uit Annemarie Hedenskog op die klawers en Birgitta op die viool. Ons maak reeds vanaf 2007 saam musiek en speel ‘n wye verskeidenheid musiek van Bach tot die Beatles. Ons repertoire sluit in die gewilde troumarse, ligte klassieke musiek, tema musiek van films en musiekblyspele asook popmusiek. Spesiale versoeke is welkom, om jou geleentheid so uniek en spesiaal moontlik te maak.

Ons digitale Roland simuleer die klank van pyporrel, klavier, klavesimbel, elektroniese klavier en vibrafoon, om aan te pas by die styl van die musiek en die geleentheid. Annemarie is ‘n ervare kerkorrelis en vertroud met kerkliturgie en liedere vir huwelikseremonies.

Aangesien ons van ‘n elektroniese klawerbord en ‘n versterker gebruik maak, kan ons buite ook speel indien daar ‘n elektrisiteit is.

Klawers: Annemarie Hough Hedenskog
B. Mus (Universiteit  Stellenbosch)
Voordraers lisentiaat in Orrel (Universiteit  Stellenbosch)
Diploma in Kerkmusiek (Universiteit  Stellenbosch)

Viool:  Birgitta Lamprecht
B. Mus ( Universiteit Stellenbosch)
LRSM Voordraers lisentiaat in viool     (Belgie)
LRSM Onderwys lisensiaat (Royal Schools of Music)

Hoogtepunte van die afgelope 5 jaar!
Troues by One and Only Hotel, Grand Dedale Country House, Bovlei Valley Retreat, Diemersfontein, Groot Constantia wine estate, Allee Bleue wine estate, Erinvale Golf estate, Twelve Apostles Hotel, Nooitgedacht, Radisson Blue, De Grendel Wine estate.

Maatskappy funksies
Jaareind funksie vir  “Feedem Pitseng” by Allee Bleue wine estate, Franschhoek
Opening van die restaurant “Jackie O”  Manhattan Suites, Century City vir die RABIE groep
Cape Quarter Mall:  Classics on a Sunday.
Woolworths’ Franchise Gala Dinee by Val de Vie
Musiek uitvoering  vir Stonycroft Winery, Stellenbosch  
Gardens Cities 90ste verjaardag by die Mount Nelson Hotel
Launch en  skemerparty vir Cape Ray-Westlake

Luister na hul musiek:

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Keys & Strings.
Have a comment regarding Keys & Strings? Submit a review using the form above.

  • SHARE KEYS & STRINGS: