Ander Wes-Kaap Musikante

harpNOTED

harpNOTED
Jana van der Walt
Contact No: +27 (0)79 496 1854
visit website

ABOUT HARPNOTED

Jana van der Walt is 'n harpspeler, komponis en argitek wat gebaseer is in Kaapstad en gereeld optree saam met orkeste en by troues en funksies speel. Sy het haar musiek loopbaan op die ouderdom van ses begin en as harpspeler, pianis en sangeres tot op datum aan verskeie kompetisies, optredes en feeste deelgeneem.

Jana het al saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeug en Simfonie orkes opgetree, asook die Vrystaatse Simfonie orkes, Kaapse Filharmoniese Orkes, Stellenbosch Simfonie orkes en Camarata. Sy het ook in verskeie konsertsale in Europe opgetree met die MIAGI orkes.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for harpNOTED.
Have a comment regarding harpNOTED? Submit a review using the form above.

  • SHARE HARPNOTED: