Ander Gauteng Musikante

Gracenote Music

Gracenote Music
Nicola, Laetitia or Siobhan
Contact No: +27 (0)82 835 9135
Mobile: +27 (0)83 320 1679
Mobile: +27 (0)82 497 7034

ABOUT GRACENOTE MUSIC

Gracenote Musiek is die perfekte keuse om enige funksie af te rond. 

Of dit 'n troue, verjaarsdagpartytjie of selfs 'n besigheidsfunksie is, Gracenote bring die ideale musiek na enige geleentheid. Die trio speel musiek vanaf Klassiek tot Jazz asook meer kontemporêre populêre treffers.

Die trio bestaan uit drie professionele musikante wat vanaf 2006 saam optree by verskeie funksies. 

Gracenote trio streef daarna om u dag onvergeetbaar te maak deur die perfekte musiek vir u dag te kies wat vreugde aan al die luisteraars sal bring.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Gracenote Music.
Have a comment regarding Gracenote Music? Submit a review using the form above.

  • SHARE GRACENOTE MUSIC: