Tentation

Tentation
Contact No: +27 (0)86 011 8368
visit website
Address: Unit 9, Central Park, Platinum Crescent, Marconi Beam, 7441

ABOUT TENTATION

Tentation het twee takke – een in Kaapstad en die ander in Gauteng – en ons spesialiseer in unieke rekbare tente (“Stretch Tents”) vir troues, korporatiewe geleenthede, verjaardae en feeste. 

Ons bied ‘n fantastiese reeks rekbare tente wat vir feitlik enige geleentheid geskik is. Die tente is ongelooflik veelsydig, 100% waterdig en bied weerstand teen selfs die sterkste wind danksy die unieke vorm en ondersteuningstelsel.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Tentation.
Have a comment regarding Tentation? Submit a review using the form above.

  • SHARE TENTATION: