KZN Stretch Tents

KZN Stretch Tents
James Carlsen
Mobile: +27 (0)83 739 5497
Fax: +27 (0)86 579 6083
visit website

ABOUT KZN STRETCH TENTS

Wanneer dit by ‘n buitelug-geleentheid kom, is dit altyd belangrik om die wisselvallige weer in gedagte hou. Tog is ‘n vierkantige seil-boks nie noodwendig die enigste uitweg of oplossing nie. Rekbare tente is ‘n innoverende en bekostigbare alternatief vir die tradisionele markiestent en is stylvol, glansryk en prakties – glad nie wat mens van 'n tent sal verwag nie.

Ons rekbare tente is van ‘n ongelooflike sterk materiaal gemaak wat 100% waterdig en ontsaglik rekbaar is. Elkeen van hierdie besonderse strukture kan feitlik enige area pragtig bedek en is ideaal vir enige troue, partytjie en funksie.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for KZN Stretch Tents.
Have a comment regarding KZN Stretch Tents? Submit a review using the form above.

  • SHARE KZN STRETCH TENTS: