W. Collaboration

W. Collaboration
Contact No: +27 (0)21 885 8081
Skype: W.Collaboration
visit website

ABOUT W. COLLABORATION

Dankie vir die belangstelling in W. Collaboration. Ons sien uit daarna om ons eksklusiewe dienste te deel met jou en jou gaste. Ons sal ons bes doen om te verseker dat jy as bruid ‘n onvergeetlike ervaring en dag sal hê.

Of dit nou 'n elite troue, private funksie of korporatiewe gebeurtenis is, met samewerking en konseptualisering sal ons dit koördineer met styl, kuns en uitmuntendheid.

Van die verlowing tot die groot dag sal ons saam met ons kliënte en diensverskaffers werk om enige gebeurtenis uniek,
stylvol en ‘n stresvry te maak.

Ons is ‘n span wat deur ons kliënte geïnspireer word en daardeur skep en koördineer ons uiteindelik die perfekte oomblik wat presies sal verwesenlik wat die kliënt in gedagte gehad het.

Met 10 jaar se gesamentlike ervaring in die plaaslike en internationael trou- en funksiebedryf, werk ons as ‘n span wat elke geleentheid die grootste aandag tot detail gee om die gebeurtenis ‘n merkwaardige ervaring te maak…

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for W. Collaboration.
Have a comment regarding W. Collaboration? Submit a review using the form above.

  • SHARE W. COLLABORATION: