Queen Arthur

Queen Arthur
Contact No: +27 (0)83 602 7309
Contact No: +27 (0)84 851 3211
visit website

ABOUT QUEEN ARTHUR

Troue beplanning, stilering en ontwerp van juweliersware!  

Elke geleentheid of juweel word ontwerp met die klient in gedagte ten einde iets stylvol, uniek en treffend te skep. 

Queen Arthur het ondervinding in beide die ontwerp en gasvryheids industrie en met hasr oog op die kleiner besonderhede wat so belangrik is, word daar altyd gestreef na volkome professionaliteit. Ons strewe is om u idees en drome te verwesenlik in 'n stylvolle en elegante geleentheid. Ons bied 'n wye verskeidenheid geleentheids pakette aan om te pas by u smaak en begroting. 

Ons is in staat om elke aspek van die geleentheid te reel of om, indien nodig, 'n maand voor u troue, oor te neem om die finale reelings te tref ten einde 'n suksesvolle geleentheid te verseker. 

Ons spesialiteit is die saamstel van unieke geleenthede- van naweke stampvol aktiwiteite of Klein intieme geleenthede.
Ons werk as 'n span saam met ons kliente in die beplanning, ontwerp en stilering van elke spesiale geleentheid om seker te maak dat die eindproduk uniek en stylvol is.  

Kontak ons vir meer inligting omtrent die beplanning en ontwerp diens wat ons bied.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Queen Arthur.
Have a comment regarding Queen Arthur? Submit a review using the form above.

  • SHARE QUEEN ARTHUR: