Nicola Jane Wedding & Event Specialist

Nicola Jane Wedding & Event Specialist
Nicola
Mobile: +27 (0)82 562 4719
visit website

ABOUT NICOLA JANE WEDDING & EVENT SPECIALIST

Jou Trou Dag: ‘n Spesiale dag in elke huweliks paartjie se lewe. Die dag waarvan elke dogtertjie droom. En die dag waaroor elke getroude vrou na terug verlang. Nicola Jane is hier om seker te maak dat elke droom waar word op jou trou dag.

Nicola Jane is ‘n trou en gebeurtenis koördinerings maatskappy wat in Kaapstad gebaseer is. Met Professionele ondervinding en kennis, in korrespondensie met ‘n betroubare netwerk van hoë gehalte dienslewerings maatskappye, kan ons die alle beste troues en funksies elke keer oplewer Ons glo dat geen troue vergelykbaar is nie. En met trots en perfeksie sal ons seker maak dat jou troue of geleentheid persoonlik, uniek en spesiaal is.

Ons glo daarin om iets self te doen, n persoonlike diens, wat elke individuele bruid en bruidegom se behoeftes en vereistes so kan na kom.

Ons bied enige iets van op die dag gebeurtenis pakkete tot volledige trou beplannings pakkete om seker te maak ons kan aan elke behoefte voldoen. Nicola Jane gebruik al die dinge wat jy lief het, jou idees en alles wat jy aan ons vertoon as insperasie vir die beplanning van jou troue. Ons gee opreg aandag aan detail, wat jou toelaat om te ontspan en die ondervinding van die beplannings prosses te geniet en dan ook jou toelaat om jou spesiaale dag te kan koester.

Nicola Jane word deur myself, Nicola Jane Gibberb, bestuur. Dis deur Nicola Jane wat ek ongelooflike oomblikke en herinneringe kan skep. Ek hoop ons kan mekaar ontmoet en dat ek jou drome kan laat waar word op jou spesiaale dag.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Nicola Jane Wedding & Event Specialist.
Have a comment regarding Nicola Jane Wedding & Event Specialist? Submit a review using the form above.

  • SHARE NICOLA JANE WEDDING & EVENT SPECIALIST: