Lily Berry Events

Lily Berry Events
Contact No: +27 (0)61 785 4868
visit website

ABOUT LILY BERRY EVENTS

Wanneer mens ’n geleentheid beplan, wil jy graag sorg vir ’n onvergeetlike ervaring en lewenslange herinnering. Hier by Lily Berry Events glo ons dat elke geleentheid en indiwidu so uniek en spesiaal is dat ons, ons daarop toespits om ’n geleentheid te skep wat jou en jou persoonlikheid die beste pas.

Jou troue gaan oor jou en jou visie daarvoor. Ons glo dat passie, verfyndheid, verbeelding, georganiseerde beplanning en aandag tot aan die kleinste besonderhede kernelemente is wanneer enige geleentheid beplan word. Lily Berry Events is toegewyd daaraan om aan jou die beste diens te lewer en te verseker dat alles beplan, bestuur en saamgestel word presies soos jy jou spesiale dag altyd voorgestel het. Daar is verskeie pakkette om van te kies, en ons kan ook ons dienste aanpas om by jou spesifikasies of behoeftes te pas.

Om die perfekte trouverskaffers op te spoor, is deel van wat jou troue uniek maak. Om jou as kliënt op jou gelukkigste te sien, maak alles vir ons spesiaal. 

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Lily Berry Events.
Have a comment regarding Lily Berry Events? Submit a review using the form above.

  • SHARE LILY BERRY EVENTS: