Kiekies en Troues

Kiekies en Troues
Mobile: +27 (0)72 089 1145
visit website

ABOUT KIEKIES EN TROUES

Vir alles wat na aan jou hart lê, van klein-tyd, groot-word-tyd en trou-tyd, laat ons toe om jou drome van geluk en liefde vas te vang wat jy vir altyd sal onthou en koester. Kiekies en Troues is ʼn unieke besigheid wat styl en elegansie kombineer om tydlose herinneringe vir ʼn leeftyd te skep.

Die span is professioneel opgelei deur die SA School of Weddings. Ons spesialiseer in trou- en funksie koordinering, fotografie, videografie asook dekor vir enige geleentheid.  Ons bied verskeie trou ko-ordinering pakkette aan wat wissel van volledige ko-ordinering tot op-die-dag bystand.

Ons is geleë in Pretoria en geen bestemming is buite ons bereik. Ons profesionele span pak elke geleentheid aan met passie en kreatiwiteit om te verseker dat u geleentheid uniek en stylvol sal wees.

GALLERY
FOLLOW KIEKIES EN TROUES

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Kiekies en Troues.
Have a comment regarding Kiekies en Troues? Submit a review using the form above.

  • SHARE KIEKIES EN TROUES: