Crimson Edge Events

Crimson Edge Events
Samantha or Lee-Ann
Mobile: +27 (0)76 272 8884
Mobile: +27 (0)82 874 8492
visit website

ABOUT CRIMSON EDGE EVENTS

Vir die bruide daar buite wat droom van die perfekte droom troue wat aan die lewe gebring word en foutloos uitgevoer word, van die begin tot die einde - Crimson Edge Events, ‘n boetiek troue beplanning en stilerings konsultant, wat nie net verseker dat die proses van die beplanning van jou troue georganiseerd en vereenvoudig is nie, maar nog meer belangrik, sonder stres is.

Crimson Edge Events help die bruidspaar deur die verskaffing van 'n vars perspektief op die meer klassieke troue elemente en op dieselfde tyd, met die klem op pragtige stilering en ‘n noukeurige troue beplanning tegniek, sodat jy, die bruidspaar, kan terug sit en die wonderlike troue reis saam met jou familie en vriende, kan geniet.

Ons doelwitte as troue beplanners is soos volg: 

  • Hou julle, die bruidspaar, op die regte pad met julle begroting.
  • Help julle om geinspereed en opgewonde te bly, tydens 'n proses wat oorweldigend en stresvol kan wees.
  • Ontwerp 'n troue wat nie net visueel pragtig is nie, maar ook gemaklik is vir almal wat betrokke is - van die bruidspaar tot en met die gaste.

Ons sal:

  • Kreatiewe idees verskaf en 'n klankbord wees om jou troue aan die lewe te bring.
  • Die bestuur proses van die verkryging van jou droom lokaal behartig tot betroubare verskaffers aan julle verwys.
  • Die reelings tref vir huurgoed wat vere is word.
  • Saam werk met ons voorkeur, in-huis skryfbehoeftes en blomme ontwerp-spanne om julle tema en visie aan die lewe te bring.

In 'n neutedop, wat jy kan verwag van die trou konsultante by Crimson Edge Events is hulp met elke tree van die proses. Kontak ons vandag om te begin.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Crimson Edge Events.
Have a comment regarding Crimson Edge Events? Submit a review using the form above.

  • SHARE CRIMSON EDGE EVENTS: