Blooming Buds

Blooming Buds
Erika Torlage
Mobile: +27 (0)82 748 1667
visit website

ABOUT BLOOMING BUDS

Blooming Buds is 'n funksie koördinering maatskappy gebasseer in Midrand Johannesburg, gereed om elke funksie onvergeetlik te maak. Ons koördineer verskeie komponente, om elke troue en spesiale funksie se ontwerpe konstant deur te trek van begin tot einde. Ons missie is om elke troue en spesiale funksie onvergeetlik te maak - met deuglike beplanning sorg ons dat die ervaring stresloos verloop. Ons beskou onsself as goeie luisteraars en streef daarna om die visie van die kliënt se behoeftes te verstaan en oor te dra. Ons is geinspireerd om elke unieke idee deur te voer met asemrowende effekte en om al ons kliënte tot bo verwagting tevrede te stel.

Vir gerieflikheids onthalwe word alles onder een dak gedoen. Funksie verhurings, Blomme ranskikkings en Handgemaakte uitnodigings.

Erika is die hart en siel agter Blooming Buds. Sy het 'n ongelooflik reputasie opgebou met haar kreatiewe idees, ingestelde oog vir ontwerpe en buitengewone aandag vir detail. Erika is mal daaroor om die gegewe van 'n perfekte funksie by mekaar te sit.

Sy het 'n entoesiastiese persoonlikheid, gekombineerd met 'n ongelooflike toewyding om elke funksie onvergeetlik te maak ...

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Blooming Buds.
Have a comment regarding Blooming Buds? Submit a review using the form above.

  • SHARE BLOOMING BUDS: