Be My Guest

Be My Guest
Nadine Snyman
Mobile: +27 (0)76 403 2691
Skype: bemyguestevents
visit website

ABOUT BE MY GUEST

Ek het nog altyd 'n liefde vir pragtige tafel dèkor, mooi blomme, kreatiewe skryfbehoeftes, sprokies trourokke en heerlike kos gehad. By die keuse van jou dekor ontwerp diensverskaffer, is Be my Guest Events die keuse vir jou.

Ek spesialiseer in tafel dèkor, nagereg tafels en ontwerp die uitleg van jou venue om die sprokies troue van jou drome waar te maak. Met die aantal suksesvolle troues en funksie koordinerings agtergrond, sal geen troue gelewer word sonder absolute volmaaktheid en 100% toewyding.

My resep vir 'n suksesvolle en mees onvergeetlike troue is: perfekte kombinasie tussen kommunikasie en beplanning, 'n greintjie aandag aan detail, een vol koppie organisasie, 'n knippie inspirasie en die kersie op die koek; unieke kreatiewe verskaffers. Voeg hier by, die toegewyde span by Be my Guest Events en ons netwerk van betroubare vriende in die trou industrie, om jou troudag 'n onvergeetlike affêre te maak. Om die resep te voltooi, het ek iets ekstra spesiaal om jou lewe te versoet - my liefde vir mense en my passie vir troues!

Ek hoop om ‘n koffie saam met jou te geniet en julle trou dèkor behoeftes in detail te bespreek om dit in ‘n realiteit te ontskep.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Be My Guest.
Have a comment regarding Be My Guest? Submit a review using the form above.

  • SHARE BE MY GUEST: