Titanium Studio

Titanium Studio
Richard Manser
Mobile: +27 (0)83 735 5007
visit website

ABOUT TITANIUM STUDIO

Ons spesialiseer in besonderse juweelstukke waarvan elkeen volgens maat en spesifikasie gemaak word. Elke kosbare skepping word volgens die kliënt se unieke behoeftes en begroting gemaak, en voldoen aan die heel hoogste ontwerp- en vervaardiging-standaarde.

By Manser Jewellery vorm ons kliënte se belange die grondslag van ons besigheid. Ons ontwerp en vervaardig juweliersware van uitmuntende kwaliteit wat nommerpas is vir die betrokke geleentheid en ook jou besonderse persoonlikheid weerspieël. Ons filosofie is om altyd te verseker dat jy die beste waarde vir geld kry, sonder om die bank te breek. Met meer as 30 jaar se ondervinding op ons kerfstok, kan jy verseker wees dat jou meesterstuk volgens wêreldklas standaarde gemaak word. Ons sal jou selfs help om diamante direk van die primêre verskaffer te kry om so onnodige oorhoofse uitgawes uit te skakel.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Titanium Studio.
Have a comment regarding Titanium Studio? Submit a review using the form above.

  • SHARE TITANIUM STUDIO: