Infacet

Infacet
Janine van Zyl
Mobile: +27 (0)82 878 4949
Mobile: +27 (0)84 016 8872
visit website
Address: 45 Buitengracht Street Cape Town, 8000

ABOUT INFACET

Infacet Persoonlike Juweliers, geleë in die hartjie van Kaapstad, is nie ʼn winkel nie en bied slegs die fynste juweliersware, gesertifiseerde diamante en ander edelstene teen grootmaatpryse.

Keurige ontwerpe word met die hand gemaak en elke unieke stuk spreek van aandag tot detail en individuele flair ongeag van die begroting. Unieke stukke kan gemaak word vir al die lewe se spesiale geleenthede van verlowings, troues, mylpaal-verjaardae en herdenkings tot die geboorte van ʼn baba.

Infacet word deur eienaars Brigitte Jenkinson en Janine Van Zyl bestuur.Saam maak hulle ʼn formidabele span met Janine as gekwalifiseerde juwelier met internasionale ervaring and Brigitte se ekspertise in bemarking.

Kontak Brigitte of Janine vandag of besoek hul studio in ‘n gemaklike en persoonlike atmosfeer. Infacet bied ook ʼn gerieflik en veilige deur-tot-deur afleweringsdiens na alle groot sentra.

Infacet is ʼn geakkrediteerde lid van die Juweliersraad van Suid Afrika.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Infacet.
Have a comment regarding Infacet? Submit a review using the form above.

  • SHARE INFACET: