MK Law

MK Law
Michelle Kloppers
visit website

ABOUT MK LAW

As jy besig is om die beste eerste dag van jou huwelik te beplan, hoekom moet jy dink hoe dit kan eindig? Die doel van 'n huwelikskontrak moet nie wees om julle te beskerm in die geval van 'n egskeiding nie, dit is 'n eerder 'n geleentheid om nou met behoorlike finansiele beplanning te begin om julle huidige en toekomstige bates te beskerm.

Ons verstaan ons kliente het besige skedules en ons maak die registrasie van 'n huwelikskontrak so maklik as moontlik teen 'n bekostigbare prys. Besoek ons webwerf by www.antenuptials.co.za , vul 'n aanlyn aansoekvorm in of kontak ons vir meer inligting. Alle korrespondensie kan per epos geskied of 'n formele konsultasie kan gereel word indien julle dit verkies.

Ons kan ook help met 'n nuwe testament aangesien julle huwelikstatus binnekort gaan verander.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for MK Law.
Have a comment regarding MK Law? Submit a review using the form above.

  • SHARE MK LAW: