Ander Wes-Kaap Huwelikskontrakte

BM Prokureurs

BM Prokureurs
Leana Burger
Contact No: +27 (0)21 421 2761
Mobile: +27 (0)84 790 7052
Fax: +27 (0)86 637 4702
Address: Office 2, 4th Floor, Imperial Terraces, Tyger Waterfront, Carl Cronje Drive, Bellville, 7530
visit website

ABOUT BM PROKUREURS

BM Prokureurs is 'n gerespekteerde regsfirma wat in Kaapstad gevestig is. Met jare se ervaring op ons individuele asook gesamentlike kerfstokke, is ons resultaat-gedrewe en doen ons alles in ons vermoë om ons kliënte by te staan. Elke diens wat ons lewer word aangepas om aan die kliënt se persoonlike vereistes te voldoen en hul unieke behoeftes te bevredig.

Seker díe belangrikste aspek van troubeplanning is die huwelikskontrak en die opstel daarvan kan in 'n senutergende proses ontaard. Kontak ons gerus vandag nog vir 'n gratis konsultasie sodat ons die verskillende moontlikhede met julle as paartjie kan bespreek en so die druk van jul skouers afhaal.  Ons sien uit daarna om julle met die huwelikskontrak by te staan asook enige ander regskwessies wat oor jul pad kom.

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for BM Prokureurs.
Have a comment regarding BM Prokureurs? Submit a review using the form above.

  • SHARE BM PROKUREURS: