Adriaan Jordaan Prokureurs

Adriaan Jordaan Prokureurs
Adriaan Jordaan
Mobile: +27 (0)82 678 4666
Address: 13 Benjamin Avenue, Olivedale, Randburg

ABOUT ADRIAAN JORDAAN PROKUREURS

Ons maak huwelikskontrakte maklik! Al wat julle op julle troudag hoef te sê is “Ja!”

Het julle besluit om ’n huwelikskontrak aan te gaan? Het julle nie tyd om na ’n prokureur te gaan om een te finaliseer nie? Indien wel, sal julle bly wees om te weet dat ons hier by Adriaan Jordaan Prokureurs die vinnige tempo van vandag se lewenstyl verstaan en veral dat tyd voor julle troudag beperk is. Ons het die huwelikskontrak registrasie-proses vereenvoudig sodat dit by julle besige lewenstyl inpas. Volg slegs die 4 maklike stappe hieronder:

  1. Kontak ons en ons sal binne 24 uur ’n dokument stuur wat deur julle voltooi moet word.
  2. Wanneer ons al julle inligting ontvang het, sal ons die nodige dokumentasie optrek en terugstuur vir ondertekening.
  3. Stuur die ondertekende dokument terug en die nodige notariële verlyding en registrasie van julle huweliksvoorwaardekontrak word deur ons gedoen.
  4. Ontspan en geniet julle troue!
GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Adriaan Jordaan Prokureurs.
Have a comment regarding Adriaan Jordaan Prokureurs? Submit a review using the form above.

  • SHARE ADRIAAN JORDAAN PROKUREURS: