Ander Oos-Kaap Huweliksbevestigers

Weddings without boundaries

Weddings without boundaries
Revd Wim Vermeulen
Fax: +27 (0)86 643 7280
Skype: +27 (0)72 321 3920
visit website

ABOUT WEDDINGS WITHOUT BOUNDARIES

Ontwerp julle droom dag in samewerking met Eerw Wim Vermeulen, die Oos-Kaap se gewilde burgerlike huweliks- en huweliksbevestiger.

Van wildsplase in die Karoo, strand troues op Kaap St. Francis, luukse hotelle in Port Elizabeth, klein en intieme tuis-seremonies, unieke kapelle … het Wim al vele seremonies in ‘n verskeidenheid verskillende omgewings en plekke  waargeneem en sal hy met graagte met julle gesels oor alle aspekte van julle troudag en huwelik om vir julle die onvergeetlike en verpersoonlike geleentheid te bied wat dit versonderstel is om te wees.

Ewe gemaklik met albei verpersoonlike kontemporêre nie-godsdienstige asook tradisionele gelowige seremonies, is Wim die Oos-Kaap se gewilde en gerespekteerde nie-kerklike huweliksbevestiger. Met amper 20 jaar ervaring is hy die gewilde keuse vir huwelike, burgerlike- en selfde-geslag huwelike, hernuwings van huweliksbeloftes, dope en seënbede.

Wim is die Oos-Kaap se verteenwoordiger en geestelike leier vir die nie-kerklike en nie-oordelende ‘The African Church of Truth’. Hy is by die Dept Binnelandsesake geregistreer om beide Sek. 2 en Sek. 5 huwelike en burgerlike huwelike te voltrek. Hy sal ook raad gee rakende die regsvereistes en dokumentasie wat benodig is.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Weddings without boundaries.
Have a comment regarding Weddings without boundaries? Submit a review using the form above.

  • SHARE WEDDINGS WITHOUT BOUNDARIES: