Lynne's Wedding Services

Lynne's Wedding Services
Lynnette Swart
Mobile: +27 (0)82 885 6925
visit website

ABOUT LYNNE'S WEDDING SERVICES

Ek is al vir meer as 8 jaar 'n interkerklike pastoor, geregistreërde huweliksbevestiger en stigter van Lynne's Wedding Services.

Ek is woonagtig in Pretoria, het my eie in-stap venue en is 24/7 beskikbaar. Ek doen enige groot, klein of intieme seremonies in Afrikaans of Engels by enige venue. Ek reis ook na enige venue in Suid-Afrika.

Ek het in 2010 en 2011 die ABIA 'Vow Awards' Goue en Nasionale Toekenning in die kategorie 'Marriage Celebrants' ontvang.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Lynne's Wedding Services.
Have a comment regarding Lynne's Wedding Services? Submit a review using the form above.

  • SHARE LYNNE'S WEDDING SERVICES: