Ander Wes-Kaap Huweliksbevestigers

Eerwaarde Daniel Brits

Eerwaarde Daniel Brits
Eerwaarde Daniel Brits
Contact No: +27 (0)21 782 4634
visit website

ABOUT EERWAARDE DANIEL BRITS

Wynplase in Stellenbosch – Bekende luukse hotelle in Kaapstad en Clifton –  Strandtroues – Klein en Intieme Troues -  Uitsonderlike kapelle en kerkies orals in Franschhoek / Durbanville / Somerset-Wes.
Ewd. Brits het al die bekendste venues op sy kerfstok.

Eerwaarde Daniel Brits, Kaapstad se bekendste en mees gerespekteerde nie-sektariese huweliksbevestiger. Hy is soveel meer as net ‘n huweliksbevestiger! Met 40 jaar se ondervinding is hy een van die mees populêre keuses vir troues, doopseremonies, huwelikseëninge en gelofte-hernuwings. Wat ook al die omstandighede of geleentheid, hy is nie net 'n vriend nie, maar ook 'n vertroueling. Hy lewer 'n diens vol van passie en emosie met 'n humorsin wat uniek is aan hom.

Hy is ‘n prediker wat werklik die gekompliseerdheid van vandag se troues verstaan. Eerwaarde Daniel Brits is geregistreer om Art. 2 en Art 5 huwelike te doen. Hy sal jou ook inlig oor al die wetlike vereistes en dokumentasie wat jy benodig.

Dié bekende prediker het oor die afgelope paar jaar baie vinnig die harte van so baie paartjies en gesinne oorwin as gevolg van sy eerlike benadering tot wat vandag werklik in die wêreld verlang word. Hy is nie bevooroordeeld nie. Sy innemende sjarme, wysheid en humor het 'n onmiskenbare impak op meer as 2500 paartjies sover gemaak.

Die Eenheidsand Seremonie

‘n Baie populêre en emosionele toevoeging tot die nomale seremonie – ‘n pragtige uitdrukking van verbintenis. Perfek vir ‘n strandseremonie, maar kan enige plek gedoen word.

Troues sonder grense - Hy het 'n internasionale gunsteling geword: bekende paartjies van Chicago, Texas, New York, Spanje, Engeland, Denemarke, Nieu Seeland, Washington, Kanada, Portugal, Nederland, Duitsland, Egipte, Nigerië, Italië Dubai, California en Russia, om net 'n paar te noem, word maandeliks deur hom in die huwelik verbind.

Met sy onsagbare kennis van die wetlike prosedures en binnelandse sake, huweliksregistrasies, die nodige dokumente en vele meer, gaan gerus na sy webwerf.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


Ons kyk terug na ons spesiale troue en ons kon nog nie glo hoe perfek alles was nie. Ons friende en famillie gee ons nog steed komplimente oor die mooi seremonie! Baie dankie dat u ons dag so spesiaal gemaak het.

Ons was verbaas oor Eerwaarde Brits. Ons kon nie vir n meer wonderlike man gevra het om ons huwelikseremonie te doen nie. Ek is absoluut volkome positief sekere dat dit n denkwaardige seremonie gaan wees vir almal by die troue.

Baie, baie dankie vir die wonderlike seremonie op die 21st. Ons is albei so dankbaar vir u pragtige senwense en vir die ekstra aandag en vir die ekstra spesiale uitdrukke. Ek is net jammer dat ons u nie dadelik bedank het nie. Baie van die gaste het net baie mooi dinge gehad om te s oor u.

Weereens, baie dankie dat u ons dag so spesiaal gemaak het. U was merkwaardig.

Wow. Baie dankie dat jy sulke mooi fotos op jou Facebook profiel geplaas het! En die belangrikste, baie dankie dat u ons sermenonie gedoen het. Dit was regtig n voorreg om so n profesionele en ondervindingryke Eerwaarde te h wat ons gehelp het en ook die inspirasie wat u aan ons gegee het.

Ons sal nooit ooit ons spesiale dag verlede Oktober vergeet nie. Baie dankie vir u vriendelike woorde wat vir ewig saam met ons sal wees.
  • SHARE EERWAARDE DANIEL BRITS: