Ander Wes-Kaap Huweliksbevestigers

Dr Hennie Swanepoel

Dr Hennie Swanepoel
Dr Hennie Swanepoel
Contact No: +27 (0)82 781 6330

ABOUT DR HENNIE SWANEPOEL

Om huwelike te bevestig is vir my ‘n passie. Ek is ervare en doen dit al vir 32 jaar. 

Dit is vir my belangrik dat ‘n huweliks- paartjie veilig moet voel, maar dat hulle huweliksdag saam met die erns ook prettig moet wees.

Ek is ‘n berader en elke paartjie het ook die keuse of hulle vooraf  huweliksberading wil hê. 

Kontak my gerus as julle julle troue in Kaapstad of omgewing wil doen.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Dr Hennie Swanepoel.
Have a comment regarding Dr Hennie Swanepoel? Submit a review using the form above.

  • SHARE DR HENNIE SWANEPOEL: