Ander Gauteng Huweliksbevestigers

Dr Heinrich Von Herholdt Lottering

Dr Heinrich Von Herholdt Lottering
Dr Heinrich Lottering
Mobile: +27 (0)83 730 2887

ABOUT DR HEINRICH VON HERHOLDT LOTTERING

Ek is 'n tersiêr gekwalifiseerde teoloog, geordineerde pastoor en doktor in geestelike filosofie. Ek het 'n passie en besonderse liefde vir Christus en Sy Woord, nietemin is my benadering tot die lewe en geloof baie oopkop en liberaal. Kontak my gerus en dan kan ons saam 'n huweliksdiens uitwerk spesifiek vir julle spesiale dag.

Ek kan jul huwelik voltrek by 'n 'venue', restaurant of selfs by julle woning. Die egpare wat slegs 'n wettige offisiëring versoek sonder 'n diens (kantoor troue) is ook welkom om my te kontak.

Ek is ook 'n geregistreerde pastorale berader en dus vir diegene wat huweliks voorbereidingsberading sal geniet, kan ek dit met graagte bied.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Dr Heinrich Von Herholdt Lottering.
Have a comment regarding Dr Heinrich Von Herholdt Lottering? Submit a review using the form above.

  • SHARE DR HEINRICH VON HERHOLDT LOTTERING: