Ander Wes-Kaap Huurdienste

Style Hire

Style Hire
Patrick de Wet
Contact No: +27 (0)21 705 5966
Mobile: +27 (0)79 894 8802
visit website
Address: Unit 34 River Park, 77 De Waal Rd, Southfield, Cape Town

ABOUT STYLE HIRE

Style Hire is u eerste keuse vir trou decor en ander huur items in Kaapstad se suidelike voorstede.

Sedert 2003  bied ons vriendelike en doeltreffende diens aan.

Ons het 'n pakhuis vol van 'n verskeidenheid van die mees gesogte stoele, tafels, breekware, meubels, glasware en nog baie meer. Alles wat u mag benodig vir u veesvuuring, partytjie of besigheidsfunksie.

Kyk gerus na ons webwerf waar u fotos sal vind van elke item wat ons aanhou sowel as 'n prentegallery van die mees treffende voorbeelde van ons decor werk om u te inspireer.

U kan ook ons kleurkatalogus aflaai. 

Gebruik ons nuwe maklik-om-te-gebruik aanlyn bestelvorm. Wanneer u besluit het wat u benodig, voltooi die form en klik op "send". Ons sal u dan 'n kwotasie per epos stuur. So eenvoudig was die bestelproses nog nooit nie!

Ons kan u reghelp met elke aspek van u funksie.

Bo die decor en meubleverhuuring, can ons u voorsien met:

  • 'n Funksiekoördineerder: Ons funksiekoördineerder (voorheen by Constantia Uitsig) sal u te ruste laat voel en u toelaat om u funksie vir 'n verandering te geniet!
  • Persoonlike decor items en geskenke: U het 'n foto gesien van iets wat u REGTIG graag wil hê, maar dit is nie in Kaapstad beskikbaar nie. Gesels met ons. Ons mag miskien dit vir u spesiaal kan vervaardig.
  • Ons het 'n omvattende netwerk van verskaffers en subkontrakteurs: blomiste tot oudiovisuele deskundiges, kelners tot grafiese ontwerpers, voorsieners van soetigede en meer.
  • Ons kan u met sekerheid adviseer. Laat net weet wat u in gedagte het.

Aflewerings doen ons ook, maar u kan met plesier by ons kom afhaal as u dit so verkies.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Style Hire.
Have a comment regarding Style Hire? Submit a review using the form above.

  • SHARE STYLE HIRE: