Ander Gauteng Hennepartytjies

Pure Romance

Pure Romance
Sonika Claassen
Mobile: +27(0)83 564 9215
visit website

ABOUT PURE ROMANCE

Opsoek na iets nuuts vir jou “Girls Night Out” of Bachelorettes? Hou 'n gratis Pure Romance Partytjie! Die bruid het slegs een kans om haar nuwe lewe af te skop, so laat sy dit vier met prettige vermaak met alles van speletjies, giggels and gratis produkte.

Gaste kan indiwidueel vir die bruid produkte koop of selfs saam klub en saam vir die bruid 'n fenominale wittebroods pakkie opmaak. Met 'n verskeidenhed van bad, skoonheid, en slaapkamer produkte om van te kies, sal elkeen van die gaste ook 'n produk kan huis toe neem.

Bespreek vandag jou Bachelorette partytjie en begin jou beplanning vir 'n partytjie wat die bruid en gaste nooit sal vergeet nie. 

As 'n Pure Romance konsultant het ek omvattende inligting oor seksuele gesondheid en intimiteit.  Sodra ek begin gesels, begin die giggels en kennis uitbreiding.

Pure Romance spesialiseer in hoë kwaliteit  bad, skoonheid en masserings produkte. “Die kersie-op-die-koek, is die stylvolle versameling van produkte om enige verhouding mee op te kikker.” 

Bekommerd oor gaste wat dalk 'n bietjie skaam kan wees - geen problem, ek is professioneel! Alle bestellings word privaat gedoen en ek lewer 'n “one-on-one” konsultasie sodat elke dame produkte kan kies wat perfek by haar behoeftes sal pas. Enkel of in 'n verhouding, ons het iets vir almal! 

Partytjies is gratis... en ons het al jou bruid se behoeftes onder beheer, so maak gou en bespreek jou partytjie vandag! As 'n ekstra bonus ontvang die bruid 'n gratis produk wanneer jy as gasvrou, die bachelorette partytjie aanbied met Pure Romance. Pure Romance is jou 5-ster pamperlang partytjie opsie.

Partytjies is slegs vir dames en geen onder 18’s word toegelaat.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Pure Romance.
Have a comment regarding Pure Romance? Submit a review using the form above.

  • SHARE PURE ROMANCE: