Ander Wes-Kaap Hare en Grimering

Natalie Collins Cosmetics

Natalie Collins Cosmetics
Natalie
Contact No: +27 (0)82 850 0751
visit website

ABOUT NATALIE COLLINS COSMETICS

Jou troudag is die mees spesiaalste dag van jou lewe, daarom verdien jy die hoogste vlak van uitstekende, onge-ewenaarde aandag, tot in die fynste besonderheid, en diens waarop jy kan staatmaak.

Ek is ‘n welgesogte grimeringdeskundige met meer as 14 jaar ondervinding in hierdie veld en is daarom toegewyd om te verseker dat jy op jou pragtigste lyk op hierdie merkwaardige dag in jou lewe.

My reis het begin met ‘n kwalifikasie in Kuns direksie by City Varsity, daarna het ek voorbeweeg na M.A.C Cosmetics waar ek jare van waardevolle ondervinding opgedoen en  waar ek op Fashion Week en Positive Rocks gewerk het.

Ek het daarna my passie voortgesit as ‘n vryskut grimerder waar ek betrokke was met groot projekte soos  Mej Suid Afrika, Expresso Ontbytskou, Africa’s Next Top Model en Cosmo Fashion Show, om maar ‘n paar te noem.

Met hierdie blootstelling aan nasionale tydskrifte, mode skoue en televisie produksies, het troues ‘n spesiale plekkie in my hart kom inneem.  Hierdie heilige, intieme instelling is seker een van die noemenswaardige gebeurtenisse in enige vrou se lewe.

Om ‘n ideale trou beeld te skep werk ek slegs met hoe gehalte produkte, speciaalste M.A.C. om te voldoen aan jou individuele behoefte en persoonlike visie.

Om jou te verseker van my vaardigheid beveel ek graag ‘n toets sessie aan.

Professionele grimeering, maak vir asemrovende prente, jy vaardeer net die beste.

  • Grimering (normal en lugborsel)
  • Haarstilering

Dienste ook beskikbaar vir:

  • Matriekafskeide
  • Tydflitse
  • Fotosessies
  • Werkswinkels
  • Indicduele lesse
GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Natalie Collins Cosmetics.
Have a comment regarding Natalie Collins Cosmetics? Submit a review using the form above.

  • SHARE NATALIE COLLINS COSMETICS: