Minette Brand

Minette Brand
Minette Brand
Mobile: +27 (0)83 445 4717
visit website

ABOUT MINETTE BRAND

Op jou spesiale dag wil jy op jou mooiste lyk en voel! Dit is my passie om jou natuurlik, maar stralend mooi te laat lyk. Ek wil jou beste eienskappe beklemtoon, sodat jy steeds soos jouself voel - net mooier as ooit!

Ek gebruik professionele produkte wat ure lank vars bly en wat spesiaal geformuleer is vir fotografiese gebruik onder helder ligte. Wanneer jy kom vir jou proef, gesels ons rustig oor jou voorkeure en wense vir die dag en ons werk ook 'n tydskedule uit sodat jy kan ontspan en weet alles sal volgens plan verloop.

My bruide het elkeen 'n spesiale plek in my hart - ek sien uit daarna om ook deel te kan wees van jou groot dag!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Minette Brand.
Have a comment regarding Minette Brand? Submit a review using the form above.

  • SHARE MINETTE BRAND: