Ander Gauteng Hare en Grimering

Material Girl

Material Girl
Contact No: +27 (0)12 323 1122
Mobile: +27 (0)79 194 4484
Fax: +27 (0)12 323 1122
visit website

ABOUT MATERIAL GIRL

Is jy 'n bruid wie glansende en hemelse hare hê? Soek dan nie verder nie! Welkom by Material Girl Hair! Material Girl is 'n splinternuwe verskaffer wat 100% onbehandelde haarverlengings en ‘lace closures’ na die Suider Afrikaanse mark bring. Ons bring Hollywoodse glans na Afrika!

Interessante Feite

  • Ons voorraad bestaan uitsluitlik uit Brasiliaanse, Indiese, Maleisiese en Peruaanse hare van top kwaliteit en tekstuur.
  • Ons haarprodukte is nie afkomstig van 'n fabriek nie, maar kom direk van die bron. Ons bied u verskeidenheid teen 'n bekostigbare prys.
  • Reguit maak of krul, verkleur of verbleik, enige iets wat jy kan doen met jou eie hare kan jy doen met Material Girl Hair!

Videos wat presies verduidelik hoe om die hare en ‘closures’ te installeer is ingesluit om seker te maak dat jy heeltemal perfek lyk op die dag van jou bruilof!

Let wel:

  • Groothandel pryse is beskikbaar vir winkels en haarsalonne.
  • Aflewering na alle groot stede is gratis.

Besoek vandag nog die Material Girl webblad, en bekyk ons verskeidenheid van haarprodukte en pryse!

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Material Girl.
Have a comment regarding Material Girl? Submit a review using the form above.

  • SHARE MATERIAL GIRL: