FrontRow

FrontRow
Kim Irwin
Mobile: +27 (0)71 331 8132
Address: Broadacres, Johannesburg

ABOUT FRONTROW

Het jy jou hara kort gesny vir n nuwe voorkoms en nou het jy jou eie troue of a vriend se troue eersdaags wat a pragtige harrstyl veries?

Dit is n sinkende gevoel wanneer jy besef jou hare gaan nie betyds 15 groei of die ligte strepies wat jy kan insit sal net jou hare droog en bros maak – want swart was in die mode laas week. Wel jy is nie alleen nie. Om te trou kan een van die spanningsvolle tye wees in a vrou se lewe; vie bruid end strooimeisies! Frontrow maak dit a bietjie minder spanningsvolle met regte menshaar verlengings en vriendelike diens. Frontrow kies hulle haar verlengings deur altyd hulle klante se behoeftes in ag te neem en maak altyd seker hul klante ontvang hulle verlengings binne n dag.

“Ons verkoop nie net verlengings ter wille om hare te verkoop en geld te maak nie. Ek gee baaie om vir my klante en wil vir hulle die beste resultate gee as hulle hare by my koop. Ek glo da twat jy insit is wat jy uitkry en dit is telkens bewys om waar te wees vir Frontrow, n besigheid voortgedryf deur n passie vir hare en skoonheid. Geldmaak is nie die eerste priotiteit vir ons nie, dit kom volgende, naas goeie diens. Ons verkoop bekostigbare en uitstekende oplossings vir dames wat langer en dicker hare soos hul gunsteling ster wil verkry.” Frontrow verkoop haar verlengings in drie verskillende opsies, om die naaste haardikte van die klient te verkry. Dit verseker natuurlike resultate elke keer.Die haarverlengings word afgelewer met n toets stuk wat jou sal toelaat om die kleur en lengte te pas voordat die hele stel opgemaak word. Dit beteken dat jy maklik die hare kan terugstuur of omruil as jy die verkeerde kleur gekies het. Frontrow bied uitstekende diens en die meeste aflewerings word binne 24 uur gedoen. Top SA blogger Brett Robson, asook top model Tanya van Graan, verkies Frontrow haar verlengings.

GALLERY

Videos

How to clip in FrontRow extensions

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for FrontRow.
Have a comment regarding FrontRow? Submit a review using the form above.

  • SHARE FRONTROW: