Ander Oos-Kaap Hare en Grimering

Base Face

Base Face
Roxanne Hill
Contact No: +27 (0)41 583 3368
Mobile: +27 (0)84 500 0581
visit website

ABOUT BASE FACE

Kollegas in die industrie en kliënte kom klop gereeld by Roxanne aan vir advise, met die wete dat sy gehalte diens en professionele hulp lewer wat ‘n aangename ondervinding verseker.

Sy was gekies as een van die hoof grimeerkunstenaars vir die Kaapstad Karnaval 2014/2015 en is gereeld betrokke by verskeie grimeerprojekte wat alles van troues tot film en TV insluit. 

Base Face Make-Up doen ook Caribbean Spray Tan – in die privaatheid van jou eie huis of in haar studio – vir ‘n somer-lieflike voorkoms.

Besoek gerus haar webtuiste en portefeulje op ons webblad.

  • Diploma in Advanced Make-Up insluitende bruidsgrimering, spesiale effekte, TV- en film-grimering – The Make Up Issue Stellenbosch
  • Sertifikaan in Airbrush Make-Up – Kohl International Make Up Academy
  • Gekwalifiseerde Velsorg Terapeut – ITEC, Cibtac internasionaal erken
  • Sertifikaat in Grimering – Elizabeth’s Beauty Academy
GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Base Face.
Have a comment regarding Base Face? Submit a review using the form above.

  • SHARE BASE FACE: