Ander Oos-Kaap Hare en Grimering

Anneke Basson

Anneke Basson
Anneke Basson
Mobile: +27 (0)72 408 9573
visit website

ABOUT ANNEKE BASSON

Sedert my kinderdae was ek betower deur grimering; wat dit kan skep, verbloem en mooier maak. My grimeerstyl vind sy basis in kuns.

In my 15 jaar loopbaan as ‘n grimeerkunstenaar en haarstilis het ek werk gelewer vir al die belangrike Suid-Afrikaanse tydskrifte en ook gewerk op internasionale musiekvideos, TV advertensies, oorsese kataloguste en hope troues.

My hart is vir vroue en die dinge wat ons elke dag deur maak. Ek is dankbaar vir die gawe om vroue se natuurlike skoonheid te kan sien en dit tot sy beste laat vertoon. Die belangrikste vir my is om by te dra tot dit wat jou dag onvergeetlik mooi gaan maak, aandag aan detail en professionele diens.

GALLERY

Videos

Location / Map

Submit A Review


NO REVIEWS

There are currently no reviews for Anneke Basson.
Have a comment regarding Anneke Basson? Submit a review using the form above.

  • SHARE ANNEKE BASSON: